Die Towenaar van Tafelberg - Table Mountain Wizard
This is a bilingual book in Afrikaans and English. Children will enjoy the rhymes and play on words. You are doing your children a favour by reading them texts, which include some unusual vocabulary. [Zettelwitz die Towenaar] is 'n grapjas en 'n fanatiese versamelaar van allerhande dinge. Hierdie keer besluit hy om diere en voorwerpe te verander in die hoofletters van hulle name en om so die hele alfabet bymekaar te maak. Die towerreëls sê dat sy prooi op die een of ander manier soos die letter moet lyk waarin dit verander moet word. Hy kom nie maklik daarmee weg nie en party van sy slagoffers baklei kwaai terug. Hulle jaag hom en vang hom, maar hy kry dit meer as een keer reg om te ontsnap. Zettelwitz is verlief op die beeldskone Ronja, maar wanneer sy kwaad word vir hom, besluit hy om 'n nuwe blaadjie om te slaan en om haar te probeer beïndruk met sy handige toorwerk. Zettelwitz the Wizard is a prankster and a fanatical collector of all sorts of things. This time he decides to transform creatures and objects into their capital letters to obtain the whole alphabet. Magic rules require that his prey somehow resemble the letter. He doesn't get away with it very easily, some of his victims put up a fight. They chase him and catch him, but he manages to escape more than once. Zettelwitz is in love with beautiful Ronja. When he experiences her wrath, he decides to change his ways and impress her with some useful magic.
Seems like you haven't provided a review
Don't miss the opportunity to share your thoughts!